top of page
Pinkster Argiewe verwelkom jou
"In die laaste dae sal ek my Gees op alle vlees uitstort"
Hier by Pinkster Argiewe deel ons die waarheid rondom Pinkster en die Agesonderde Boodskap van Yeshua. Ons glo daarin om die geestelike probleme wat die liggaam van Yeshua in die gesig staar, met dringendheid aan te spreek. Ons deel ook weekliks musiek, preke, leringe en nuusbrokkies. Sluit vandag by ons aan om die goeie boodskap te verkondig.
Tuisblad: Welcome
Kontak Pinkster Argiewe
Kontak Pinkster Argiewe om meer te leer oor wat ons doen en hoe jy betrokke kan raak.
Northern Cape, South Africa
+27 61 807 6063

Tuisblad: Contact
bottom of page
